Modulekode | JMR 430 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderwys en onderwysvaardighede in IT; tematiese beplanning in IT; seleksie en gebruik van verskillende bronne in IT; assesseringspraktyke in IT; kommunikasievaardighede in IT; onderwysfilosofie in IT; reflektiewe praktyk in IT; IT klaskamerbestuur; IT beroepsgemeenskap. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 4 lesing per week in Semeser 2 in Kwartaal 4, 4 lesing per week in Semeser 1 in Kwartaal 1 |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App